Jess Weixler

Jess Weixler
Geboortenaam Jessica Weixler
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jess Weixler (gebore 8 Junie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Teeth (2007), The Disappearance of Eleanor Rigby: Her (2013), en Chained for Life (2018), en in die televisiereeks The Good Wife (2009).


Developed by StudentB